![]() |
Praktiese Xhosa Insl. CD |
|
|
Price:
R100.00
|
||
Ask a question about this title |
||
|
Author: Andrè Steenkamp
ISBN: 978-1919786469 Praktiese Xhosa is 'n beginnersboek vir volwasse leerders wat Xhosa in 'n klaskamersituasie aanleer. Die inhoud dek 'n verskeidenheid gespreksonderwerpe wat so aangebied word dat leerders reg van die begin af die taal kan gebruik. Aandag word ook aan grammatika gegee sodat leerders genoeg van die struktuur van Xhosa weet om in werklike gespreksituasies hulle eie sinne te kan formuleer. Praktiese Xhosa bied leerders ook voorbeelde van gesprekke in verskillende situasies. Verduidelikings van belangrike strukturele aspekte word gevolg deur aktiwiteite wat leerders help om die inhoud maklik baas te raak. 'n Uitspraakgids en 'n lys van algemeen gebruikte woorde word ook voorsien. 'n CD met opnames van al die gesprekke en luisteroefeninge word ingesluit. Dit sal leerders met die uitspraak help en ook luistervaardigheid help ontwikkel. |
||
Recently Viewed Products
- Marketing Communication: Hands-On Training (Category: NCV Level 2)
- Xplore Series: ICDL Office 2007 Courseware (Manual Only) (Category: ICDL)
- The Practical Guide to the ICDL (Manual Only) (Office 2000) (Category: ICDL)
- Office Data Processing: ICDL Hands-On Training (Category: NCV Level 4)
- Language: Business Studies Hands-On Training (Category: NCV Level 3)







